Die Lewe Is 'n Lied! - Colouring Books / Inkleurboeke

R149.00 Incl VAT

Additional information

Inkleur het baie gesondheidsvoordele vir volwassenes. Dit help jou ontspan, verbeter jou fokus en motoriese vaardighede.

Description

Smag jy na kalmte en inspirasie te midde van die spanning en bekommernis wat die besige lewe bring? Die lewe is ‘n lied, ‘n inkleurboek vir volwassenes, is ‘n kreatiewe manier om die stres van elke dag te beveg. Die 55 pragtige ontwerpe en inspirerende aanhalings uit die Skrif is bedoel om jou hart rustig te maak sodat jy voor God kan stil raak en weer sy vrede kan beleef.
Inkleur het baie gesondheidsvoordele vir volwassenes. Dit help jou ontspan, verbeter jou fokus en motoriese vaardighede, en is die ideale manier om weg te kom van tegnologie.
Gebruik jou gunsteling potlode, jelpenne of verf. Die papier is van hoë kwaliteit en sal nie deurslaan nie, en die perforasie maak dit maklik om jou kunswerk uit te skeur. Agterin is daar 8 boekmerke, 6 klein en 4 groot kaartjies, en 9 etikette wat ook ingekleur en gedeel kan word.

Whom would you like us to get in touch with

We'll respond within one working day

Please sign in
or register

Benefits for Relatives

Benefits for Residents

Benefits for Caregivers

Benefits for Care Facilities

×

FrauSchmitt™ Support

× How can I help you?